01·11·2025

WELKOM BY

ons trou webwerf

Ons is geseënd om julle in ons lewens te kan hê en julle oneindige liefde en ondersteuning beteken vir ons alles!
Ons het hierdie webwerf saamgestel om bietjie meer oor ons troureëlings met julle te deel.
Ons is opgewonde om ons groot dag saam met julle te vier op 01 November 2025.
Ons hoop van harte dat julle ons spesiale dag saam met ons sal deel.

Baie liefde,
Ruan & Danielle

sien julle oor...

Dae
Ure
Minute
Sekondes

WELKOM BY

ons trou webwerf

Ons is geseënd om julle in ons lewens te kan hê en julle oneindige liefde en ondersteuning beteken vir ons alles!
Ons het hierdie webwerf saamgestel om bietjie meer oor ons troureëlings met julle te deel.
Ons is opgewonde om ons groot dag saam met julle te vier op 01 November 2025.
Ons hoop van harte dat julle ons spesiale dag saam met ons sal deel.

Baie liefde,
Ruan & Danielle

01·11·2025

sien julle oor..

Dae
Ure
Minute
SeKondes

ONS LIEFDESVERHAAL

waar alles begin het

Oktober 2022

Een aand was ons uit ek met my vriendinne en hy met sy vriende, ons mekaar raak gesien daai aand, ons het so paar woorde met mekaar gepraat, maar toe niks verder nie.

ń Dag of twee daarna het hy my gekontak op facebook messanger. Ons het vir so week of 2 gechat op fb, en toe het ons mekaar weer raak geloop, toe se ek vir hom ek hou nie van op facebook messenger chat joe, hy moet sy whatsapp nommer vir my stuur. Die aand het verby gegaan en ek het geen whatsapp nommer gekry nie, toe besluit ek ouky wel ek gaan dan my nommer vir hom stuur op Facebook messenger en dan moet hy vir my kontak as hy wil.

Ek het toe my nommer gestuur en toe nie lank daarna nie toe kry ń whatsapp van hom af.

Toe chat ons heen en weer vir ń hele tyd lank. Ek het weg gewerk daai tyd ek was in die Kaap en hy in George. Ek het elke liewe naweek af gery van die Kaap af om hom elke Naweek te sien. En soos hulle se die res was history.

Van die begin van ons verhouding het ek alklaar in my hart geweet vir die man gaan ek trou! Hy aanwaar my vir wie ek is en hy is my mens! My beste pel..

Toe ek en sy begin uitgaan, toe weet ek met die vrou gaan ek n lang pad stap, want sy is liefdevol, sy is plat op die aarde, sy aanvaar my vir wie en wat ek is, sy het ń harde buitekant maar tog het sy ń klein haartjie.

Ons kan ons lewens nie indink sonder mekaar nie… Ons is beste pelle, ons is mekaar se liefdestaale ons is vir mekaar.

DIE  FEESVIERING

Ons vir ewig begin binnekort en ons sal graag ons spesiale dag met jou wil deel.
Hiermee word jy uitgenooi na die huweliksbevestiging van 

RUAN
&
DANIELLE

RUAN & DANIELLE

wanneer

01 November 2025

Gaste arriveer om 14h30
Seremonie begin om 15h00

die venue

by Seeplaas,
Grootbrak Plot 60 Ottorust

VERDERE

inligting

die kleredrag

Formeel

neem kennis

Kontantkroeg met kaartfasiliteite sal beskikbaar wees.

Metgesel slegs per uitnodiging.

Alhoewel ons jou kinders liefhet en geniet, het ons besluit om ons troue slegs vir volwassenes te hou.

geskenk wenk

Jou teenwoordigheid is vir ons genoeg.
Indien jul ‘n geskenk oorweeg, sal ons ‘n kontant bydrae baie waardeer.

Akkommodasie

waar om te bly

ons beveel die volgende omliggende verblyf aan:

Seebederfie

15 A Ottosrust, Grootbrakrivier
083 626 2189

C The View Guesthouse

227 Kus Rd, Tergniet
0823320762

Lillita Lodge

19 Hoogtepad South, Groot Brakrivier
0446204143

RSVP

vier saam met ons die liefde

RSVP asseblief voor of op
31 Julie 2025
deur die onderstaande vorm in te vul.
Vul asseblief elke blokkie in sodat ons al die nodige inligting ontvang.

© 2025 Website Designed by Sulit Design Studio. All rights reserved.